Burger Petrol And Diesel

119 Sheardstr
 
Worcester, Western Cape
Burger Petrol And Diesel Logo

REVIEWS

START YOUR REVIEW OF Burger Petrol And Diesel
First, your rating here
 
Your review here
* * * * *
by Deidre P.
(17 Jul 19 @ 2:28 pm)

Ek het einde May 2019 my motor se starter by Burger Petrol en diesel laat herstel en het R2000.00 betaal, nog nie eers 1 volle week nie gee die starter weer probleme, slegter as voorheen. Nou waarvoor het ek 'n volle R2000.00 betaal? 'n Paar weke daarna was ek besig om reëlings te tref vir 'n begrafnis toe die motor net gaan staan want die starter het weer probleme gegee en ek moes ander vervoer huur om die reëlings te tref ten duurste. Ek het Mnr Burger gekontak en eers na 'n volle dag het hy die motor kom haal en ek moes weer R280.00 betaal, maar die motor was slegter af as voorheen. Nou waarvoor al daardie geld en niks is aan die motor gedoen nie, en ek is 'n gereelde kliënt van hulle. My motor het ek altyd daar laat diens maar nie meer nie. Ek het verlede jaar in Oktober 'n battery...    Read more »

Do you find this review...

* * * * *
by Pieter J.
(15 Dec 18 @ 7:30 am)

Ek het altyd 100% diens gekry van GWM tot gister 14/12/18 in Worcester. My GWM CB150 se rediator fan het gerook toe ek in Worcester stop by verkeerslig. Ek skakel toe die agent daar vir hulp waarop hy my inlig dat hy my nie gaan help omrede hy toe maak vir die feestyd. Hy het die vermeetelheid om vir my te sê sterkte. Ek was van Bredasdorp oppad na Ceres en nou sit ek gestrand op die pad en dit is die diens wat ek kry. Pateties!

Do you find this review...

* * * * *
by Sharen L.
(9 Apr 18 @ 2:26 pm)

Nogsteeds wag ek om terugvoering van die email wat ek aan Burger Petrol En Diesel gestuur het oor my kar wat hulle reg gemaak het. Goed waarvoor ek dubbel gecharge en en die werk nooit gedoen is nie. Volgens die invoice is n work overall gedoen maar volgens mnr Burger het hy net pistons en ringe opgesit wat nou. my vraag R13,922,82 later hoekom is my kar dan nou weer foutief en hoekom kan hulle dan nie help as hulle aan die kar gewerk het nie.so ek rate hulle eintlik n nul.

Do you find this review...

ABOUT US

SERVICES

SPECIALS

EVENTS

PHOTO GALLERY

DOCUMENTS

MEET THE TEAM

NEWS BLOG